Wat Is Kniel

My Visie

Die doel van hierdie webwerf is om die woord suiwer volgens die Bybel op die Internet in Afrikaans te verkondig.

outdoor-image-02

Geskiedenis

Kniel webwerf is oorspronklik begin om Afrikaanse preke aan Christene, wat nie toegang tot 'n Afrikaans kerk het nie, te bied. Ek het deur Kniel se YouTube kanaal besef Kniel.co.za bestaan nie meer nie.

Ek doen web ontwerp en omdat ek onmiddelik die ontsaglike waarde van die webwerf en preke besef het, besluit om Kniel.co.za weer die lig te laat sien.

Die webwerf was veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland.

Die doel is om die woord suiwer volgens die Bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.

Ek wil graag op die kosbare werk van die stigters voortbou en wil my dank uitspreek vir wat hulle vir die uitdra van die Evangelie gedoen het.. en nog doen.

- James

Scroll to Top