Kniel Vrae-5

Antwoorde op die groot vrae (5)

Antwoorde op die groot vrae (5) Hebreërs 11:6 Sommige skeptici hou daarvan om te vra: ‘Van watter ‘god’ praat jy: Thor, Zeus, ensovoorts?’ Die afleiding wat van hierdie vraag gemaak kan word is: ‘Hulle was mitiese gode, net soos jou god.’ Ateïste is korrek dat hierdie gode mites was. Die mens word tot afgodery soos

Antwoorde op die groot vrae (5) Read More »

Kniel Vrae-4

Antwoorde op die groot vrae (4)

ANTWOORDE OP DIE GROOT VRAE (4) Romeine 9:5 Sommige mense sê dat Jesus Christus nooit bestaan het nie. Een prediker skryf: “Terwyl skeptici mag kies om die Bybel se morele boodskap te verwerp, kan hulle egter nie die geskiedkundige akkuraatheid daarvan ontken nie. Meer as 25,000 argeologiese vondste bewys dat die mense, plekke en gebeurtenisse

Antwoorde op die groot vrae (4) Read More »

Kniel Vrae-2

Antwoorde op die groot vrae (2)

Romeine 2:4 Is die kerk nie vol skynheiliges nie? Die woord hipokraat kom van die Griekse woord vir ‘akteur’ af. Skynheiligheid is dus die uitbeelding van oortuigings, gevoelens of waardes wat jy nie werklik besit nie. Die ware kerk van Jesus Christus bestaan uit ware gelowiges; skynheiliges gee dus voor en sit tussen God se

Antwoorde op die groot vrae (2) Read More »

Sonsondergang

Beantwoord hierdie twee vrae

Romeine 15:13 Eerstens, hoe is jou verhouding tans met God? Twyfel jy aan sy beloftes, sy roeping op jou lewe, jou vermoë om sy stem te hoor, sy vreugde in jou en of jy genoeg kan doen om Hom gelukkig te hou? As dit die geval is, is hierdie Skrifgedeelte spesiaal vir jou geskryf: ‘Ek

Beantwoord hierdie twee vrae Read More »

Scroll to Top