Aanvaar verantwoordelikheid vir jou lewe
Aanvaar verantwoordelikheid vir jou lewe Spreuke 10:8 As jy in God se seën wil wandel, moet jy ophou verskonings maak en verantwoordelikheid vir jou lewe neem. Die Bybel sê: “‘n Mens met verstand aanvaar bevele. Hulle wat onsin babbel, bereik niks.” Die vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar is ‘n kenmerk van karakter en volwassenheid. God […]
Aanvaar verantwoordelikheid vir jou lewe Read More »