Bepynsing

Oppad

Weet waarheen jy op pad is

deur Stephan Joubert Ek het iewers op Facebook die verhaal gedeel, wat ek raakgelees het, oor ’n kort toespraak, wat Billy Graham in Charlotte, North Carolina gehou het. Dit was kort voor sy 93ste verjaarsdag. Hy het vir die mense van Albert Einstein vertel, wat eendag op ’n trein nie sy kaartjie kon kry toe […]

Weet waarheen jy op pad is Read More »

Asemrowend

God laat ons snak na ons asem

deur Stephan Joubert In sy boek, The arithmetic of life and death (2001), kyk George Shaffner vanuit ‘n wiskundige hoek na die lewe. Hy bereken onder andere dat die wiskundige moontlikheid vir jouself om daardie 23 kromosome, waaroor jyself beskik, van jou ma te geëerf het, gelyk is aan een in tien miljoen. Dieselfde geld

God laat ons snak na ons asem Read More »

Gunsteling Dag

Die Here se gunsteling dag is…

deur Stephan Joubert Die bekende kinderboekkaraktertjie, Winnie the Pooh, vra iewers vir Piglet: “What day is it?” Toe kry hy die antwoord: ”It’s today.” Hierop antwoord Pooh toe: “My favorite day.” Dit behoort jou en my gunsteling dag ook te wees, want dit is God s’n. Hy het vandag aan ons gegee. Vandag is met

Die Here se gunsteling dag is… Read More »

Scroll to Top