Ou Man

As Christus nie gekom het nie

Johannes 1:29 Geleerdes stem nie saam oor die presiese datum van Christus se geboorte nie. Hulle weet ook nie of die Geboortekerk in Betlehem, wat daagliks deur pelgrims besoek word, die presiese plek van Jesus se geboorte is nie. Niemand van ons kan verstaan hoe ‘n maagdelike meisie deur die Heilige Gees kon swanger raak

As Christus nie gekom het nie Read More »

Friends

Almal het iemand nodig

Prediker 4:9 Professionele atlete weet dat hulle as ‘n span moet saamwerk om punte op die telbord aan te teken. Gedurende die sewe-en-twintig jaar wat hy sy tienmalige nasionale kampioen UCLA-basketbalspanne afgerig het, het die afrigter John Wooden sy spelers telkens herinner: ‘Dit neem tien hande om een doel aan te teken.’ Sy boodskap is

Almal het iemand nodig Read More »

Oppad

Weet waarheen jy op pad is

deur Stephan Joubert Ek het iewers op Facebook die verhaal gedeel, wat ek raakgelees het, oor ’n kort toespraak, wat Billy Graham in Charlotte, North Carolina gehou het. Dit was kort voor sy 93ste verjaarsdag. Hy het vir die mense van Albert Einstein vertel, wat eendag op ’n trein nie sy kaartjie kon kry toe

Weet waarheen jy op pad is Read More »

Asemrowend

God laat ons snak na ons asem

deur Stephan Joubert In sy boek, The arithmetic of life and death (2001), kyk George Shaffner vanuit ‘n wiskundige hoek na die lewe. Hy bereken onder andere dat die wiskundige moontlikheid vir jouself om daardie 23 kromosome, waaroor jyself beskik, van jou ma te geëerf het, gelyk is aan een in tien miljoen. Dieselfde geld

God laat ons snak na ons asem Read More »

Scroll to Top