Al is jy al een, is jy nie alleen nie
deur Stephan Joubert Ons weet hoe duur Josef se integriteit hom gekos het. Hy het in die tronk beland, omdat hy nie toegegee het aan Potifar se vrou se versoekings nie. Josef was al een daar in die Egiptiese tronk wat in die lewende God geglo het, maar hy was definitief nie alleen nie. Genesis […]
Al is jy al een, is jy nie alleen nie Read More »